Geagte Vriende & Familie

Baie dankie dat julle die tyd neem om ons trou-webwerf te besoek.

Ons is baie opgewonde om te trou en net so opgewonde dat julle die dag saam met ons sal meemaak.

Soos die groot dag nader kom sal ons deurlopend informasie op hierdie webwerf plaas sodat dit kan dien as n universiele verwysing tot alles wat julle moet weet in verband met ons spesiale dag.

Lees asb deur ons webwerf vir informasie oor ons troue. Indien julle enige vrae het, bel ons of stuur vir ons n epos.